Tyd Om Heel te Word,
Deur Dr Barbara Louw
Soms gebeur daar dinge in die lewe wat mens laat voel jy is vasgevries in tyd. Daardie tye voel asof dit vir ewig gaan aanhou. In die boek deel Dr Barbara Louw haar unieke insig op die onderwerp van tyd en gee vir jou n praktiese oorsig van hoe om gesond word. Onderwerpe soos rustyd, saaityd, oestyd en die toets van die tyd word ondersoek.
Kort video oorsig oor Tyd om Heel te Word
Videos oor ander boeke deur Dr Barbara Louw
ISBN 978-1-928434-77-1
R200.00 Aflewering Uitgesluit
Kyk die video vir Tyd Om Heel te Word,