R180.00 Aflewering Uitgesluit |
ISBN 9781919754949 Ai, die vreugde vure brand hoop oor die boek. Daar is min hulpbronne in Afrikaans was so toepaslik is vir die tyd waarin ons leef. Die Afrikaanse boek is 'n ware hartsaak vir die twee Dominees. Die pragtige Namakwalandse Daisies herinner aan die Weskus, waar Wyand groot geword het. Hierdie boek gee vir jou praktiese riglyne om jou te help om aan te beweeg met jou lewe na trauma. Hierin sal jy riglyne vind oor hoe om die warboel van emosies wat jy ervaar te verstaan en te hanteer. Daar is ook inligting oor verwarrende reaksies op trauma en die vrae wat jy dalk het oor geloof en geestelikheid. Die idees en konsepte in hierdie boek word al vir meer as 25 jaar getoets en ons maak gebruik van die tydlose Bybelse boodskap van hoop. ISBN 978-1-91754-94-9 |
Books
Trauma Agter die rug
- Details
- Category: Books